Sterkte met die oestyd wat voorlê Ek vind dit ongelooflik hoe vinnig ‘n jaar deesdae kan verbygaan. Dit is wat hierdie tyd van die jaar vir my so besonders maak .... die tyd wat die Overberg op sy mooiste is, met die geel en groen landerye wat om ons lê sover die oog kan sien. [...]
0 Comment

GOSA GHOLFDAG SLAAN AF OP HOË NOOT Die gewilde Copperleaf Golfbaan in Centurion was die tuiste van die heel eerste GOSA-gholfdag wat op 1 September vanjaar aangebied is. Gekenmerk deur perfekte sonskynweer, inskrywings deur 27 vierbalspanne én flinke borge het die dag bevredigend afgeloop. Weens die COVID-19-pandemie kon GOSA vir twee agtereenvolgende jare nie hulle [...]
Golf day posts

GOSA KAAP-WERKSWINKEL VIND GROOT BYVAL Die Wes-Kaapse tak van GOSA, naamlik GOSA Kaap, het op 20 Julie vanjaar ‘n werkswinkel by die Worcester Gholfklub aangebied. Dié jaarlikse werkswinkel gee aan spesialiste in die graanbedryf die geleentheid om hulle kennis oor die graanbedryf te deel. Dit is bygewoon deur GOSA-lede sowel as ander belanghebbendes in die [...]
News

GRAANMARKTE BLY WISSELVALLIG IN 2022 Die internasionale graanmark word gekenmerk deur ongekende wisselvallige omstandighede waaronder die COVID-19-pandemie en die oorlog tussen Rusland en die Oekraïne. KORING Rusland, as die grootste uitvoerder van koring, word deur sanksies benadeel en die Oekraïne, wat die vyfde grootste uitvoerder van koring is, se toegang tot sy hawens is gekortwiek. [...]
0 Comment

ENSURE OPTIMAL ACCURACY THROUGH PREVENTATIVE WEIGHBRIDGE MAINTENANCE Preventative maintenance of a weighbridge is of crucial importance to lengthen the lifetime of such equipment and to curb faults and expensive repairs. This responsibility lies with the depot manager that is daily on site in comparison to the few days a year that a scale technician spends [...]
0 Comment

INSEKBEHEER OP OPGEBERGDE GRAAN VOORKOM VERLIESE Vir die suksesvolle opberging van graan is dit belangrik om insekbeheer deur middel van fosfienberoking toe te pas. Insekte wat in silo’s voorkom, lê hulle eiers in die opgebergde korrels of pitte waarna die larwes op die inhoud daarvan teer. Sodoende word die aanvanklike opgebergde volume aansienlik verminder. Die [...]
0 Comment