GOSA GHOLFDAG SLAAN AF OP HOË NOOT Die gewilde Copperleaf Golfbaan in Centurion was die tuiste van die heel eerste GOSA-gholfdag wat op 1 September vanjaar aangebied is. Gekenmerk deur perfekte sonskynweer, inskrywings deur 27 vierbalspanne én flinke borge het die dag bevredigend afgeloop. Weens die COVID-19-pandemie kon GOSA vir twee agtereenvolgende jare nie hulle [...]