We will come out stronger on the other side Time flies by faster and faster. I think this year it is even more applicable than any other year in the period I have been involved in the grain industry. Nobody wears masks anymore and COVID-19 doesn't even make the news anymore. The effects of an [...]
0 Comment

Ons sal sterker anderkant uitkom Die tyd vlieg al hoe vinniger verby. Ek dink hierdie jaar is dit selfs meer van toepassing as enige ander jaar in die tydperk wat ek in die graanbedryf betrokke is. Niemand dra meer maskers nie en COVID-19 haal nie eers meer die nuus nie. Die gevolge van ‘n vroeër [...]
0 Comment

Aan die vooraand van die 2022-someroes inname Na vele afwagting en uitdagings staan ons nou aan die begin van die someroes wat oor die grootste dele van ons land gelewer word. Hierdie oes het gekom met ‘n volle arsenaal van uitdagings en Moeder Natuur het alles wat sy het na landbou se kant gegooi. Die [...]
0 Comment

On the eve of the 2022 summer crop intake After much anticipation and challenges, we are now at the beginning of the summer crop harvest that is being delivered over most parts of our country. This harvest came with a full arsenal of challenges and Mother Nature threw everything she had at agriculture. The season [...]
0 Comment

GOSA salutes the industry for commitment We are at the start of December 2021. Exciting! In the recent past, we have also seen the “birth” of a new Covid strain called Omicron. One can only hope that we’ve learned from experience; that this December will be more “normal” and that we will be able to [...]
0 Comment

GOSA gee erkenning aan die bedryf vir toewyding Ons trek aan die begin van Desember 2021. Opwindend! In die onlangse verlede het ons die "geboorte" gesien van 'n nuwe Covid-variant genaamd Omikron. ‘n Mens kan net hoop dat ons uit ondervinding geleer het; dat hierdie Desember meer “normaal” sal wees en dat ons ons vryhede [...]
0 Comment