Christmas message This time of year is special... Every year as we enter the Christmas season, I realise that time waits for no one. Sometimes the new year is upon you before you have changed the habit of the old year's date in your mind. Then I am grateful that I can look back in [...]
Kersboodskap Dié tyd van die jaar is besonders... Elke jaar wanneer ons die Kersgety betree, besef ek dat die tyd vir niemand wag nie. Soms is die nuwe jaar op jou voordat jy die gewoonte van die ou jaar se datum in jou gedagtes verander het. Dan is ek dankbaar dat ek in lewenskrag en [...]
GOSA Kaap Werkswinkel 2023 Nougesette higiëne tydens opberging kan bedryf miljoene spaar “Insekte kos die graanbedryf jaarliks miljoene rand. Tog wil dit voorkom asof opbergingspersoneel die teenwoordigheid van insekte in die opbergingsplek as ‘n gegewe en nie as ‘n probleem beskou nie,” het Hendrik van Aswegen, algemene bestuurder by die Graanopleidingsinstituut (GTI), tydens die pas [...]
THE FUTURE OF PHYSICAL GRAIN TRADING IN SOUTH AFRICA The second virtual workshop brought to you by GOSA in 2023, was presented on 11 May 2023. ‘The future of physical grain trading in South Africa’ was the theme of this widely attended workshop. Speakers from four grain trading enterprises shed light on this relevant topic. [...]
LOADSHEDDING IMPACT ON THE GRAIN VALUE CHAIN UNDER THE SPOTLIGHT The first GOSA Virtual Workshop of the year was presented on 23 February 2023 via Zoom. With a theme of 'The impact of loadshedding on the grain value chain - and finding possible solutions', the presenters included industry leaders from the commodity market, processing, transport [...]
Good luck with the harvest time that lies ahead I find it incredible how quickly a year can go by these days – that's what makes this time of year so special to me.... the time when the Overberg is at its most beautiful, with the yellow and green fields surrounding us lying as far [...]
Sterkte met die oestyd wat voorlê Ek vind dit ongelooflik hoe vinnig ‘n jaar deesdae kan verbygaan. Dit is wat hierdie tyd van die jaar vir my so besonders maak .... die tyd wat die Overberg op sy mooiste is, met die geel en groen landerye wat om ons lê sover die oog kan sien. [...]
GOSA GHOLFDAG SLAAN AF OP HOË NOOT Die gewilde Copperleaf Golfbaan in Centurion was die tuiste van die heel eerste GOSA-gholfdag wat op 1 September vanjaar aangebied is. Gekenmerk deur perfekte sonskynweer, inskrywings deur 27 vierbalspanne én flinke borge het die dag bevredigend afgeloop. Weens die COVID-19-pandemie kon GOSA vir twee agtereenvolgende jare nie hulle [...]
GOSA KAAP-WERKSWINKEL VIND GROOT BYVAL Die Wes-Kaapse tak van GOSA, naamlik GOSA Kaap, het op 20 Julie vanjaar ‘n werkswinkel by die Worcester Gholfklub aangebied. Dié jaarlikse werkswinkel gee aan spesialiste in die graanbedryf die geleentheid om hulle kennis oor die graanbedryf te deel. Dit is bygewoon deur GOSA-lede sowel as ander belanghebbendes in die [...]
GRAANMARKTE BLY WISSELVALLIG IN 2022 Die internasionale graanmark word gekenmerk deur ongekende wisselvallige omstandighede waaronder die COVID-19-pandemie en die oorlog tussen Rusland en die Oekraïne. KORING Rusland, as die grootste uitvoerder van koring, word deur sanksies benadeel en die Oekraïne, wat die vyfde grootste uitvoerder van koring is, se toegang tot sy hawens is gekortwiek. [...]