About digital

Keep the value chain functional in times like these Greetings to all the GOSA members from a cold and wet Overberg. We are already in the middle of 2021. Winter has definitely arrived around here – as well as in the rest of the country. We have been blessed with good rains at the right [...]

Hou die waardeketting funksioneel in tye soos dié Groete aan al die GOSA-lede uit ‘n koue, nat Overberg. Ons is reeds in die middel van 2021. Die winter het nou regtig hier by ons begin en so ook in die res van die land. Ons is geseën met lekker reën op die regte tyd – [...]

Respect agriculture’s contribution to stability Time is racing past at an ever-increasing pace. I think this year this is even more applicable than in any other year I have been involved in grain. The consequences of a rainy season that came earlier, producers who could plant earlier than in the past few years, and sufficient [...]

Respekteer landbou se bydrae tot stabiliteit Die tyd snel al hoe vinniger verby. Ek dink hierdie jaar is dit selfs meer van toepassing as enige ander jaar wat ek al by graan betrokke is. Die gevolge van ‘n reënseisoen wat vroeër gekom het, produsente wat vroeër as die afgelope paar jaar kon plant en genoeg [...]

Groot druk op logistieknetwerk verwag weens die buitengewone oes Toe ons die nuwe jaar in 2021 aanpak, het die situasie baie ernstig gelyk – veral in KwaZulu-Natal – met COVID-19-sterftes wat daagliks toegeneem het. Ongelukkig begryp baie van ons nou eers die dodelike impak van COVID-19 en die nuwe mutasies. Daar is baie onbekende elemente [...]

Huge pressure on logistics network expected hence the bumper harvest As we started the New Year in 2021 the situation looked very serious particularly in KwaZulu-Natal with COVID-19 fatalities increasing daily. For many of us the deadly impact of Covid-19 and its new mutations regrettably is now only fully being appreciated. There are a lot [...]

Aan alle vriende en lede in die graanbedryf... Ons is sekerlik almal bly dat 2020, met al sy uitdagings, iets van die verlede is. Die landbougemeenskap het darem die reputasie dat ons altyd meer konsentreer op oplossings as op probleme – en dit het ons deur die jaar gedra. Dit is deur saamwerk en saamstaan [...]

To all friends and members in the grain industry… What a year 2020 has been! It was filled with challenges, hiccups and lockdowns! But, like the resilient industry we are, we managed the difficulties and here we are at the beginning of 2021. Whatever problems await us in the future, we’ll work out solutions as [...]

Neem 2020 onder oë en leef die verandering in 2021 Dagsê aan almal uit ’n snikhete Johannesburg. Kan julle glo dat die jaar 2020 na sy einde toe voortsnel? Hierdie jaar was vol beproewings. Ons is ook in die middel van ’n verstommende oes wat in die Wes-Kaap gestroop word terwyl somergewasse op die oomblik [...]

Take account of 2020 and live the change in 2021 Good day to all from a very hot Johannesburg. Can you believe that the year 2020 is rushing towards an end? We have seen a year full of trials and tribulations. We are also amidst the amazing harvest being taken off the fields in the [...]