Groot druk op logistieknetwerk verwag weens die buitengewone oes Toe ons die nuwe jaar in 2021 aanpak, het die situasie baie ernstig gelyk – veral in KwaZulu-Natal – met COVID-19-sterftes wat daagliks toegeneem het. Ongelukkig begryp baie van ons nou eers die dodelike impak van COVID-19 en die nuwe mutasies. Daar is baie onbekende elemente [...]
0 Comment

Huge pressure on logistics network expected hence the bumper harvest As we started the New Year in 2021 the situation looked very serious particularly in KwaZulu-Natal with COVID-19 fatalities increasing daily. For many of us the deadly impact of Covid-19 and its new mutations regrettably is now only fully being appreciated. There are a lot [...]
0 Comment

Aan alle vriende en lede in die graanbedryf... Ons is sekerlik almal bly dat 2020, met al sy uitdagings, iets van die verlede is. Die landbougemeenskap het darem die reputasie dat ons altyd meer konsentreer op oplossings as op probleme – en dit het ons deur die jaar gedra. Dit is deur saamwerk en saamstaan [...]
0 Comment

To all friends and members in the grain industry… What a year 2020 has been! It was filled with challenges, hiccups and lockdowns! But, like the resilient industry we are, we managed the difficulties and here we are at the beginning of 2021. Whatever problems await us in the future, we’ll work out solutions as [...]
0 Comment

Neem 2020 onder oë en leef die verandering in 2021 Dagsê aan almal uit ’n snikhete Johannesburg. Kan julle glo dat die jaar 2020 na sy einde toe voortsnel? Hierdie jaar was vol beproewings. Ons is ook in die middel van ’n verstommende oes wat in die Wes-Kaap gestroop word terwyl somergewasse op die oomblik [...]
0 Comment

Take account of 2020 and live the change in 2021 Good day to all from a very hot Johannesburg. Can you believe that the year 2020 is rushing towards an end? We have seen a year full of trials and tribulations. We are also amidst the amazing harvest being taken off the fields in the [...]
0 Comment