Ons werk in ‘n ongelooflike bedryf Wat ’n groot voorreg is dit nie vir my nie om vir julle te skryf op die vooraand van seker een van die mooiste oeste wat ek in 23 jaar hier in die Overberg gesien het. Baie kan nog gebeur voor die stropers begin loop, maar die potensiaal kan [...]
0 Comment

We work in an incredible industry What a great privilege it is to me to write to you on the eve of probably one of the most beautiful crops that I have seen here in the Overberg in 23 years. A lot can still happen before the combine harvesters are sent into the fields, but [...]
0 Comment

Geniet die bekende en verwelkom verandering Om middernag op 21 September vanjaar het Suid-Afrika afbeweeg na Vlak 1 van die Covid-19-grendeltydperk. Wat ’n verligting was dit nie vir elkeen van ons nie. Gepaard met die sogenaamde nuwe normaal, was dit tog duidelik dat die ou mensdom opgewonde is om ’n klein tree in die rigting [...]
0 Comment

Enjoy the familiar; and welcome change At midnight on 21 September this year South Africa moved down to Level 1 of the Covid-19 lockdown. What a relief that was to all of us! Going hand in hand with the so-called new normal, it was clear the people were excited about taking such a small step [...]
0 Comment

Be prepared for the new way of doing things It is encouraging that we have effectively been on Level 2 of lockdown since 18 August this year. The country has been suffering under the impact of COVID-19 for more than five months. Many decisions were made and proclaimed by the government and we can argue [...]
0 Comment

Wees voorbereid vir die nuwe manier van doen Dit is verblydend dat ons sedert 18 Augustus vanjaar effektief op Vlak 2-inperking is. Die land gaan al vir meer as vyf maande gebuk onder die impak van COVID-19. Baie besluite is deur die regering geneem en geproklameer en daar kan lank geredeneer word oor of dit [...]
0 Comment