About digital

Ons werk in ‘n ongelooflike bedryf Wat ’n groot voorreg is dit nie vir my nie om vir julle te skryf op die vooraand van seker een van die mooiste oeste wat ek in 23 jaar hier in die Overberg gesien het. Baie kan nog gebeur voor die stropers begin loop, maar die potensiaal kan [...]

We work in an incredible industry What a great privilege it is to me to write to you on the eve of probably one of the most beautiful crops that I have seen here in the Overberg in 23 years. A lot can still happen before the combine harvesters are sent into the fields, but [...]

Geniet die bekende en verwelkom verandering Om middernag op 21 September vanjaar het Suid-Afrika afbeweeg na Vlak 1 van die Covid-19-grendeltydperk. Wat ’n verligting was dit nie vir elkeen van ons nie. Gepaard met die sogenaamde nuwe normaal, was dit tog duidelik dat die ou mensdom opgewonde is om ’n klein tree in die rigting [...]

Enjoy the familiar; and welcome change At midnight on 21 September this year South Africa moved down to Level 1 of the Covid-19 lockdown. What a relief that was to all of us! Going hand in hand with the so-called new normal, it was clear the people were excited about taking such a small step [...]

Be prepared for the new way of doing things It is encouraging that we have effectively been on Level 2 of lockdown since 18 August this year. The country has been suffering under the impact of COVID-19 for more than five months. Many decisions were made and proclaimed by the government and we can argue [...]

Wees voorbereid vir die nuwe manier van doen Dit is verblydend dat ons sedert 18 Augustus vanjaar effektief op Vlak 2-inperking is. Die land gaan al vir meer as vyf maande gebuk onder die impak van COVID-19. Baie besluite is deur die regering geneem en geproklameer en daar kan lank geredeneer word oor of dit [...]

Jy’s in die regte bedryf Wow, ons beleef interessante, opwindende tye! Wat is jou vyfjaarplan? Hoe lyk jou voornemens vir die nuwe jaar? Hoe lyk dié jaar se begroting? Die nuwe normaal is deesdae Zoom en Teams... Ek dink nie een van die antwoorde wat ek langs elkeen van bogenoemde stellings in Januarie 2020 sou [...]

You are in the right industry Wow, we are experiencing interesting, exciting times! What is your five-year plan? What do your resolutions for the new year look like? What does this year’s budget look like? The new normal these days is Zoom and Teams … I do not think one of the answers I would [...]

Moving the nation forward with CCC Many years ago, my daughters and I were driving from Cape Town to Mossel Bay. We just moved from Gauteng, where GP appeared on the registration plates of most vehicles. As this is not the case in the Western Cape, it quickly became a regular road trip tradition among [...]

Laat die nasie met CCC vorentoe beweeg Klomp jare gelede het ek en my dogters van Kaapstad na Mosselbaai gereis. Ons het pas uit Gauteng verhuis – waar GP op die nommerplate van die meeste voertuie verskyn. Aangesien dit nie in die Wes-Kaap die geval is nie, het dit gou ’n gereelde speletjie tussen die [...]