Going in the right direction How wonderful it is to greet you from a very wet Western Cape. Since middle August we have received very good rains in the Overberg and Southern Cape. Parts of the Southern Cape is still under the strain of drought. We hope the latest rains will bring some relief to [...]
Op pad in die regte rigting Dit is wonderlik om julle uit ’n baie nat Wes-Kaap te groet. Ons het sedert die middel van Augustus in die Overberg en Suid-Kaap mildelike reën ontvang. Dele van die Suid-Kaap gaan egter nog gebuk onder die stremming van die droogte. Ons hoop die jongste reën sal vir hulle [...]
GOSA-lede het reuse-oes met gemak hanteer Dit was baie aangenaam om al die pilare van die graanbedryf – en selfs internasionale gaste – by die 35ste simposium van die Graanhanteringsorganisasie van Suider-Afrika op 22 en 23 Maart vanjaar byeen te hê. ’n Spesiale woord van dank aan die borge wat tot ons organisasie bydra. Dankie [...]
GOSA’s members handled huge crop with ease What a pleasure it was to have all the pillars in the grain industry – and even international guests – together at the Grain Handling Organisation of Southern Africa’s 35th symposium on 22 and 23 March of this year. A special word of thanks to our sponsors who [...]