GOSA – 34 jaar in graanhantering Sedert GOSA se stigting 34 jaar gelede het verskeie persone in die graanbedryf uitsonderlike bydraes gemaak om dié organisasie relevant en aktueel te maak. Aanvanklik was dit hoofsaaklik persone en instansies wat direk betrokke was by graanopberging wat GOSA se aksies gedryf het. Die fokus was daarom ook meer [...]