Onseker tye sorg dikwels ook vir geleenthede Ek sou vandag graag ‘n terugblik oor die GOSA Simposium wat in Maart 2020 sou plaasvind wou gee, maar Covid-19 en die paniek daar rondom het die land en soveel bedrywe tot stilstand gebring. Nooit het ons as Suid-Afrikaners kon dink die dag sal aanbreek dat ons mekaar [...]

Ons het ʼn pad om te stap... Dit is vir my ‘n besonderse voorreg om langs hierdie weg met die lede, belangstellendes en sommer net vriende van GOSA te kan kommunikeer. GOSA se nuwe raad is onlangs verkies. Dit is dus vir my nog ‘n groter voorreg om as nuutverkose president met julle te gesels. [...]

We have a long way to go… It is a special privilege for me to communicate in this manner with the members, interested parties and all the friends of GOSA. GOSA’s new board was elected recently. It is an even greater privilege to talk to you as your newly elected president. Filling the shoes of [...]

Its time: GOSA 2019 is here One can hardly believe that a full year has passed since the previous GOSA Symposium. Brace yourself this year for the ice-cold water of the Atlantic and the warm hospitality of the Western Cape. Club Mykonos, here we come! Industry professionals and associates will again meet for an exciting [...]

Die tyd het aangebreek: GOSA 2019 is hier ʼn Mens kan dit amper nie glo dat ‘n hele jaar verloop het sedert ons vorige GOSA-simposium nie. Berei jouself voor vir die yskoue Weskus-water en die warm gasvryheid van sy mense. Club Mykonos, hier kom ons! Kollegas en professionele mense uit die graanhanteringsbedryf kom weer byeen [...]

Two GOSA meetings and workshop planned And so, another year has come to an end and a new one has started. GOSA’s technical committee wishes one and all a prosperous 2019. Looking back on 2018, one can describe it as a full and an adventurous year. We had our first meeting in February 2018, which [...]

GOSA gaan in 2019 koppe bymekaar sit aan die Weskus Ons as GOSA gaan ons 36ste bestaansjaar binne met groot verwagtinge wat hopenlik sal realiseer. Geen van hierdie verwagtinge binne die graanbedryf sal egter tot uitvoering kan kom as ons nie binnekort mildelike reën van ons Hemelse Vader ontvang nie. Sekere gebiede, veral in die [...]

GOSA brainstorm to commence at West Coast in 2019 We as GOSA is starting our 36th year of existence with big expectations which will hopefully become reality. None of these expectations in the grain industry can be achieved unless we will be blessed with good rain from our Heavenly Father soon. Some parts of the [...]

GOSA-lede het reuse-oes met gemak hanteer Dit was baie aangenaam om al die pilare van die graanbedryf – en selfs internasionale gaste – by die 35ste simposium van die Graanhanteringsorganisasie van Suider-Afrika op 22 en 23 Maart vanjaar byeen te hê. ’n Spesiale woord van dank aan die borge wat tot ons organisasie bydra. Dankie [...]

Opwindende 2018 hou belofte in 2017 is agter die rug en sal altyd onthou word as die grootste graanoesjaar tot op hede in Suid-Afrika. Verskeie rekords is verbeter en die bedryf het uitstekend gevaar om die oes te ontvang. Addisionele kapasiteit is geskep en die silo’s is vol. Wat ’n uitmuntende prestasie deur alle belanghebbendes [...]